Ons Dienste

Ons Dienste

Ons verseker die beste versekeringsdienste

As geakrediteerde makelaars bied ons ‘n hoogs professionele dienste in die volgende

Lewensversekering

Jy moet saam met 'n gekwalifiseerde finansiële beplanner sit om uit te werk hoeveel lewensdekking jy moet hê, volgens jou unieke omstandighede.

Korttermynversekering

Ons bied korttermyn versekering advies asook ‘n verskeidenheid van dekking om jou te beskerm teen onvoorsiene gebeure.

Begrafnisdekking

Die laaste ding waaroor mens jouself moet bekommer na die afsterwe van ʼn familielid, is geld. Ons Begrafnisplan is juis ontwikkel sodat jy en jou geliefdes julle fokus kan plaas op dit wat belangrik is.

Mediese Fondse

Gesondheidsorg is 'n gespesialiseerde bedryf. Hospitaal en gesondheidsorg koste is vinnig stygend en die opsies is skrikwekkend en dikwels moeilik om te vergelyk en te evalueer.

Beleggingsbeplanning

Jy kan jou spaargeld belê in verskillende bateklasse, insluitend aandele, effekte, kontant, eiendom en alternatiewe beleggings.

Testament Beplanning

Inligting binnekort beskikbaar

Los jou boodskap en ons skakel jou terug